| Dutch | Afrikaans | |
| shopping | Accepteert u ook Amerikaanse/Australische/Canadeese dollars? | Aanvaar u Amerikaanse/Australiaanse/Kanadese dollars? |
| shopping | Accepteert u ook creditcards? | Aanvaar u krediet kaarte? |
| shopping | Heeft u wisselgeld voor mij? | Kan u geld wissel vir my? |
| shopping | Wat is de wisselkoers? | Wat is die wisselkoers? |
| shopping | Is er een pin-automaat in de buurt? | Waar is 'n autobank/ATM? |
| shopping | Wat kost dat? | Hoeveel kos dit? |
| shopping | Dat is te duur | Dit is te duur |
| shopping | Ik kan het niet betalen | Ek kan dit nie bekostig nie |
| shopping | Ik wil het niet | Ek wil dit nie hĂȘ nie |
| shopping | Ok, ik neem het | OK, ek sal dit vat |
| shopping | Mag ik een tas? | Kan ek 'n sakkie kry? |
| shopping | Dat vind ik te duur | Dit is vir my te duur |