| Dutch | Afrikaans | |
| problem | Help! | Help! |
| problem | Laat me alleen | Laat my net rus./Los my uit |
| problem | Raak me niet aan | Moet nie aan my vat nie! |
| problem | Ik bel de politie | Ek sal die polisie roep/bel |
| problem | Politie! | Polisie! |
| problem | Ik heb hulp nodig | Ek het u hulp nodig. Ek benodig u/jou hulp. |
| problem | Het is een noodgeval | Dit is 'n noodgeval |
| problem | Ik ben verdwaald | Ek is verdwaald |
| problem | Ik ben mijn tas/tasje/handtasje verloren | Ek het my sak verloor |
| problem | Ik ben mijn portemonee verloren | Ek het my beursie verloor |
| problem | Ik heb niets verkeerd gedaan | Ek het niks verkeerd gedoen nie |
| problem | Er is een misverstand | Dit was 'n misverstand |
| problem | Waar brengt u mij naar toe? | Waar heen vat jy my? |
| problem | Sta ik onder arrest? | Is ek onder arres? |
| problem | Ik wil een advocaat spreken | Ek wil met 'n prokureur praat |
| problem | Doe voorzichtig | Wees voorsigtig |
| problem | Ik ben de weg kwijt/verdwaald | Ek is die weg kwyt/verdwaal |